Welkom by ons eerste uitgawe van ons nuusbrief. Met die nuusbrief wil ons graag ons mense inlig oor van die belangrikste dinge wat hier by Bo Radyn Boerdery gebeur. Ons wil graag hê dat die nuusbrief van waarde sal wees vir julle en sal enige terugvoering en voorstelle waardeer sodat ons dit kan verbeter. Eerstens wil ek net vir almal baie dankie se vir al […]